Hoërskool Ermelo​
  • Tuis
  • Akademie
  • Kultuur
  • Sport
  • Inligting
  • Wat Bied Ons
    • Dorpshuis
    • Alumni
    • Errie Unie
    • Geriewe
    • Huis Veltman
    • Nelstehuis
    • Landbou Akademie
  • Kontak Ons
  • Personeel
  • Gallery
  • Nuus
Picture

Dorpshuis

Picture
Dorpies is die EHS se huis vir leerders wat nie in een van die koshuise is nie. Enige leerder is welkom om te registreer by die Dorpies, en sodoende op ‘n georganiseerde wyse deel te neem aan al die aktiwiteite by die skool. 

Die Dorpies is ‘n daghuis, en maak gebruik van Adriani se geriewe om leerders in die middae te huisves. 
​
​
Kontak die skool en vra vir me Shareen Rademeyer vir meer inligting, of kry in die kantoor ‘n registrasievorm.
Picture
Picture
Picture

Website Designed & Hosted by
Picture
  • Tuis
  • Akademie
  • Kultuur
  • Sport
  • Inligting
  • Wat Bied Ons
    • Dorpshuis
    • Alumni
    • Errie Unie
    • Geriewe
    • Huis Veltman
    • Nelstehuis
    • Landbou Akademie
  • Kontak Ons
  • Personeel
  • Gallery
  • Nuus